Die “Party” is “ge-launch.”
Groot opwinding het geheers.
Vorms is uitgedeel, lidmate het ingevul waar hulle graag wil help.
So dinge is aan die roer vir Augustus 2009.
 Jy is enige tyd welkom om die kantoor te skakel en jou naam deur te gee vir hulp. Baie hulp gaan benodig word. As daar nie ‘n stalletjie is waarvoor jy lus is nie, maak ‘n voorstel. Die komitee is oop vir enige voorstelle en hulp.
Bied net jou hulp aan!
Ons kan nie alleen werk nie!!
|