Jy kyk na » Tuisblad » WOW! Wat gebeur » Valleisig Gebedskamer

Valleisig Gebedskamer

Ons Gebedskamer by die Kerk

.

Kom loer gerus by ons Gebedskamer in.
Die lokaal kan gedurende die volgende tye gebruik word vir voorbidding ens.
Maandae - Vrydae 08:00 : 13:00
Saans: Selgroepe
Sondae-oggende - Junior Jeuggroepe
Ander tye : elkeen wat ‘n groep wil organiseer om God te loof en te aanbid.



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap