Jesus vertel van ’n ryk man wat soveel het dat hy sy skure moet afbreek en groter bou. Sy plan: sit terug, ontspan, eet, drink en leef lekker. En dan — net nadat die deure van sy nuwe skuur gesluit is — gaan hy dood.God sê vir hom: “Jou dwaas.” (Lukas 12) Dis harde woorde.Continue reading “’n Petroljoggie en Ubuntu”
Author Archives: Doret Niemandt
Volgelingstatus
So… Ramaphosa het gister in die Withuis gestaan.In dieselfde gebou waar Trump ‘n paar dae gelede gesê het: “Daar’s ‘n volksmoord op Afrikaners in Suid-Afrika.” ‘n Groep van 59 mense, wit Suid-Afrikaners, kry vlugtelingstatus in die VSA in net drie maande. Terwyl ander mense al jare wag. Sommige met bloed op hulle hande, kinders inContinue reading “Volgelingstatus”