Die Bybel vertel vir ons ’n storie wat oor baie meer gaan as net ons persoonlike redding of morele verbetering— dit is die storie van ’n roeping. Van die begin af, in Eden al, is die mensdom geskep om koninklike priesters te wees—om saam met God oor die skepping te heers en om Sy teenwoordigheid en seënContinue reading “Hoe moet ons dissipels wees?”
Author Archives: Lourens van Deventer
‘n Soektog na geluk
As jy vandag ‘n lys moet opstel van alles waarvoor jy onvoorwaardelik lief is, hoe lank gaan dit vat voordat jy jou eie naam neerskryf? Eendag lank, lank gelede in die land van Min Tevrede, was daar ‘n jong blonde dogtertjie, Sera. Sera was die enigste kind, haar oë groot en haar toekoms blink. AlmalContinue reading “‘n Soektog na geluk”
Wanneer die water terug is, maar die dors bly…
Deesdae kan ons dae sonder krag, redelik gerieflik oorleef met gasstowe, wegneemkos en sonpanele. Dit bly ’n reuse frustrasie, maar met ’n paar kersies vir lig kan ons relatief normaal aangaan. Laat ons egter vyf dae sonder water wees, en ons moed droog op. Selfs die water wat jy vir ingeval in die bad getapContinue reading “Wanneer die water terug is, maar die dors bly…”
‘n Middagete stappie
Wanneer laas het jy die kar parkeer en sommer winkel toe gestap vir middagete? Ek is bevrees dat ons soveel dinge rondom ons miskyk omdat ons gewoon altyd in derde rat oppad is iewers heen. Daar is die bekende Engelse vraag: “When did you last stop to smell the roses?”. Ek wil dieselfde vraag virContinue reading “‘n Middagete stappie”