Een Liggaam, een Gees. Ek het onlangs die voorreg gehad om vir ‘n week in Namibië te kuier. Die doel van hierdie uitstappie was dat ons as sesdejaars moes gaan sien hoe die kerk onder die Boesmans lyk. Ek moet bieg: ek het glad nie uitgesien vir hierdie uitreik nie, en as ek eerlik is, het ek gedink dit souContinue reading “Spoorsnyers van Christus”