‘n Soektog na geluk

As jy vandag ‘n lys moet opstel van alles waarvoor jy onvoorwaardelik lief is, hoe lank gaan dit vat voordat jy jou eie naam neerskryf? Eendag lank, lank gelede in die land van Min Tevrede, was daar ‘n jong blonde dogtertjie, Sera. Sera was die enigste kind, haar oë groot en haar toekoms blink. AlmalContinue reading “‘n Soektog na geluk”

Wanneer die water terug is, maar die dors bly…

Deesdae kan ons dae sonder krag, redelik gerieflik oorleef met gasstowe, wegneemkos en sonpanele. Dit bly ’n reuse frustrasie, maar met ’n paar kersies vir lig kan ons relatief normaal aangaan. Laat ons egter vyf dae sonder water wees, en ons moed droog op. Selfs die water wat jy vir ingeval in die bad getapContinue reading “Wanneer die water terug is, maar die dors bly…”

Spoorsnyers van Christus

Een Liggaam, een Gees. Ek het onlangs die voorreg gehad om vir ‘n week in Namibië te kuier. Die doel van hierdie uitstappie was dat ons as sesdejaars moes gaan sien hoe die kerk onder die Boesmans lyk.  Ek moet bieg: ek het glad nie uitgesien vir hierdie uitreik nie, en as ek eerlik is, het ek gedink dit souContinue reading “Spoorsnyers van Christus”

Volgelingstatus

So… Ramaphosa het gister in die Withuis gestaan.In dieselfde gebou waar Trump ‘n paar dae gelede gesê het: “Daar’s ‘n volksmoord op Afrikaners in Suid-Afrika.” ‘n Groep van 59 mense, wit Suid-Afrikaners, kry vlugtelingstatus in die VSA in net drie maande. Terwyl ander mense al jare wag. Sommige met bloed op hulle hande, kinders inContinue reading “Volgelingstatus”