Ek het ’n klasmaat, Bernard, op Universiteit gehad wat uiters intelligent was en akademies baie goed presteer het. Ek onthou veral drie dinge van hom: Bernard het toe nooit ’n dominee geword nie. Hy was geensins ongelowig nie, hy het net meer belang gestel in Grieks en Hebreeus as in mense. Ek verneem hy hetContinue reading “‘n Man op ‘n bus”
Tag Archives: joernaal
‘n Soektog na geluk
As jy vandag ‘n lys moet opstel van alles waarvoor jy onvoorwaardelik lief is, hoe lank gaan dit vat voordat jy jou eie naam neerskryf? Eendag lank, lank gelede in die land van Min Tevrede, was daar ‘n jong blonde dogtertjie, Sera. Sera was die enigste kind, haar oë groot en haar toekoms blink. AlmalContinue reading “‘n Soektog na geluk”
Wanneer die water terug is, maar die dors bly…
Deesdae kan ons dae sonder krag, redelik gerieflik oorleef met gasstowe, wegneemkos en sonpanele. Dit bly ’n reuse frustrasie, maar met ’n paar kersies vir lig kan ons relatief normaal aangaan. Laat ons egter vyf dae sonder water wees, en ons moed droog op. Selfs die water wat jy vir ingeval in die bad getapContinue reading “Wanneer die water terug is, maar die dors bly…”