Jesus vertel van ’n ryk man wat soveel het dat hy sy skure moet afbreek en groter bou. Sy plan: sit terug, ontspan, eet, drink en leef lekker. En dan — net nadat die deure van sy nuwe skuur gesluit is — gaan hy dood.God sê vir hom: “Jou dwaas.” (Lukas 12) Dis harde woorde.Continue reading “’n Petroljoggie en Ubuntu”
Tag Archives: writing
Wanneer Jou Dummy Weg is
Ek vra Sondag vir die gemeente: “Waarin vind jy jou sekuriteit – anders as in God?” Dis ’n ongemaklike vraag, veral as jy eerlik met jouself is. Nou, as jy my tweejarige vra, is die antwoord maklik: sy dummy. Die wêreld mag dalk ineenstort, maar solank hy daai stukkie plastiek en silikoon in sy mond het, is allesContinue reading “Wanneer Jou Dummy Weg is”
‘n Man op ‘n bus
Ek het ’n klasmaat, Bernard, op Universiteit gehad wat uiters intelligent was en akademies baie goed presteer het. Ek onthou veral drie dinge van hom: Bernard het toe nooit ’n dominee geword nie. Hy was geensins ongelowig nie, hy het net meer belang gestel in Grieks en Hebreeus as in mense. Ek verneem hy hetContinue reading “‘n Man op ‘n bus”