Gee

Die volmaakte offer.

Hebreërs 10:14
Die woord offer is verwant aan die woord ‘Korban’,
dit beteken 'om nader te kom aan God'.

Die vreemde simboliek, rituele, moeite, opoffering in die Bybel was op ‘n baie diep vlak deel van die behoefte van mense om 'nader te kom aan die Here'... slag 'n bees, offer 'n skaap, gee jou tiende.

Alles menslike maniere om 'n baie kragtige boodskap te dra:
Here, ek kom jammer sê.
Ek wil die saak kom regmaak.
Ek wil dankie sê.
Ek wil vra.  
Ek wil nader kom.

Die vraag wat dit by ons laat,
hoe kan ek vandag nog nader kom aan God?  

Kyk na jou hart voor jy na jou beursie kyk.  
Kan jou hart raaksien dat jy dalk met genoeg geseën is,
sodat jy ander kan help?


Maniere om te gee

SnapScan

Scan die kode. Of as jy op jou selfoon is, volg die link.  Oorweeg om 'n maandelikse commitment te maak.

EFT

Valleisig Gemeente se bankbesonderhede:
ABSA Tjekrekening
Rekeningnommer: 163 017 0741
Takkode: 632005
Verwysing: Voorletters & Van

Debietorder

Laai hierdie dokument af, of vul die aanlyn diebietordervorm in.  Maak 'n maandelikse commitment.

Enige vrae of kort jy dalk hulp?

Ons wil graag van jou hoor. Vul hierdie vorm in om kontak te maak.