Ysberg - Die Bergpredikasie

Jan 14, 2024    Lourens van Deventer

Baie keer is die manier wat ons leef maar net die punt van die ysberg. Jesus wil hê dat ons moet fokus op wat onder die water aangaan.