Leef met 'n verwagting ...

Jan 7, 2024    Andre de Villiers

Ons vier "Epifanie" (die openbaring of verskyning van God).

Hoe sien jy vir God raak elke dag in jou lewe? Verwag om Hom te sien!