Dink voor jy doen? Doen voor jy dink...

Jul 11, 2021    Ds Dewald Niemandt    #HuisKerk #2Korintiërs1 #hartenkop

Partykeer is dit wat ons met ons hele harte glo en dit wat ons op daardie oomblik voel, nie dieselfde nie...